VAKATURES


Vakature: Bemarkings- en kommunikasiebestuurder

Ons is op soek na ’n ervare bemarkingsbestuurder wat alle bemarkingsaktiwiteite vir Kunste Onbeperkse byeenkomste, feeste, produksies en ander projekte kan beplan, implementeer en bestuur. Die geskikte kandidaat moet uitgebreide bemarkingservaring hê en passievol wees oor die kunste. Ondervinding in die bemarking van teaterproduksies en feeste sal tot voordeel wees.

Lees Meer

Vakature: Algemene Bestuurder

Kunste Onbeperk is op soek na ’n ervare bestuurder wat die kreatiewe direkteur kan ondersteun in die effektiewe bestuur van die organisasie en die kantoor op bedryfs- en administratiewe vlak. ʼn Spesifieke stel vaardighede en ervaring word vereis om oorweeg te word vir die rol van Algemene Bestuurder. Die suksesvolle kandidaat moet tuis voel binne ʼn Afrikaanse milieu en bereid wees om in die Oudtshoorn-omgewing te woon.

Lees Meer
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google