Ons Storie

Kunste Onbeperk is ’n nie-winsgewende organisasie wat jaarliks die KKNK, Klein Karoo Klassique asook verskeie werkswinkels en programme as deel van die Klein Karoo Kunste-Akademie aanbied.

Die bestaansrede van die maatskappy is die bevordering, aanmoediging en bewaring van kuns, kultuur of gewoontes, hoofsaaklik deur middel van Afrikaans; of enige ander verbandhoudende openbare weldaadaktiwiteit. Die maatskappy se visie is om ‘n leier in en deur die kunste te wees.

Direksie

Crispin Sonn (Voorsitter), Ismail Mahomed, Denver Moses, Wicus Pretorius, Colan Sylvester, Hugo Theart (Waarnemende Uitvoerende Hoof), en Johannes van Niekerk

Beskermhere

Patrice Motsepe, Franklin Sonn, Ton Vosloo en Christo Wiese

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 Kunste Onbeperk. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?