ESAT

AANLYN ENSIKLOPEDIE VIR S.A. VERMAAKLIKHEIDSBEDRYF

ESAT is ’n Engelse aanlyn ensiklopedie vir die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf en poog om ’n profiel van betrokkenes beskikbaar te stel. Fokus word ook op vervaardigde werk geplaas. ESAT word deur Temple Hauptfleisch bestuur.

Kunste Onbeperk ondersteun die projek en moedig alle kreatiewe vennote aan om deel van dié internasionale platform te word. Inligting word in Engels beskikbaar gemaak, vir gebruik deur beide plaaslike én internasionale belangstellendes.

Só werk dit:
Klik op die toepaslike raamwerk hieronder en laai dit af:
Vir individue
Vir produksies/opnames
Voltooi die raamwerk so volledig moontlik
Stuur jou voltooide raamwerk en die nodige ondersteuningsmateriaal aan Linda Marques, programbestuurder van Kunste Onbeperk, by linda@kunste.org.za
Jou ESAT-profiel sal met hierdie inligting geskep of aangevul word

Meer inligting is beskikbaar by esat.sun.ac.za.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 Kunste Onbeperk. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?